Jodelle Ferland

Jodelle Ferland
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 9 Oktober 1994 (1994-10-09)
Nasionaliteit Kanadees
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jodelle Ferland (gebore 9 Oktober 1994) is 'n Kanadese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Tideland (2005), Silent Hill (2006), Case 39 (2009), en The Tall Man (2012).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy